Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Misdaad kry ’n kishou
Nadat Laingville ’n dramatiese daling in die misdaadsyfer ondervind het vanweë die buurtwag wat einde verlede jaar die strate begin patrolleer het, het Steenberg’s Cove ook nou sy eie buurtwag gekry.
-
Verkragtingverdagte op borgtog vrygelaat
“Ons aanvaar die hof se uitspraak, maar sal seker maak dat die verdagte hom by sy borgtogvoorwaardes hou.”.
-
Woede, wapens, drank moordresep
Die gemene deler in talle plaaslike moordsake is woede, gevaarlike wapens wat mense saam met hulle dra, drank en die feit dat hierdie voorvalle meestal snags plaasvind.
-
-
Plaaslike kok gee haarself ’n kans
MasterChef South Africa is terug op die kassie vir ’n vierde reeks en speel in die V&A Waterfront af.
-
Minister besoek polisie
Op 24 Februarie het die waarnemende Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid Anroux Marais die nasionale plaaswag (RNFW) se kamerakontrolekamer by die Redelinghuys-polisiekantoor besoek.
-
Siggestremde skryf boek
Noudat haar eerste boek bekend gemaak is, is Taylor Kuilders seker sy wil ’n skrywer wees.
-
Kom kielie jou breinspiere met Sudoku
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
Geld sal toerisme stu
Miljoene vir infrastruktuur, triljoene se belastinginkomste en ’n paar rand vir maatskaplike toelaes, maar wat beteken die nasionale begroting nou regtig vir jou sak?.





