Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Verhoed dat jou kind botsingstatistiek word
Padongelukke is een van die grootste oorsake van dood onder kinders in Suid-Afrika, hetsy in voertuie of as voetgangers.
-
Skieter lem ook polisielid in New Somerset-hospitaal
Skieter lem ook polisielid in New Somerset-hospitaal
-
Werkers vir harde werk in hul gemeenskap vereer
Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in samewerking met die polisie het hul werkers ter viering van Werkersdag vir die goeie diens wat hulle in die gemeenskap lewer, vereer.
-
-
New leaf, fence for port
Transnet National Ports Authority (TNPA) has gone through a crucial phase of re-imagining itself so it can fulfil its mandate of enabling and facilitating a transformed and sustainable maritime economy in the country.
-
Bokkomlaan-restaurant herleef
Bokkomlaan op die banke van die Bergrivier is dekades lank reeds ’n trekpleister vir die streek, maar nadat die Vishuis-restaurant toegemaak het, staan dit deels leeg.
-
Rotarian says Langebaan ready for its own group
After a year of planning and preparation, Langebaan is ready to launch its very own Rotary Club officially.
-
‘Beskerm die volgende generasie’
Nasionale Kinderbeskermingsweek word van 27 Mei tot 2 Junie in Suid-Afrika gehou om bewustheid van kinderregte, soos vervat in die Kinderwet van 2005, te skep.
-
Baba sukkel met asem – wat nou?
Min dinge is so kommerwekkend vir ’n ouer soos ’n pasgebore baba met koors en wat boonop sukkel om asem te haal.
-
Empowering crèche owners
Whenever the word crèche is used an image of small children singing and laughing is automatically conjured up in one’s mind.









