Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
AFB Langebaanweg women applauded
Woman are generally being misrepresented in the professional workplace, yet they are playing an integral part in key positions and functions in the military fraternity.
-
Massa-skietery van springbokke ontstel
Wreed of wys? Plaaslike inwoners was so ontsteld oor die Langebaan Country Estate (LCE) se besluit om sy springbok-bevolking uit te dun deur 70 tot 80 bokke dood te skiet, dat besluit is om die proses te staak.
-
‘Ons moet saamwerk om sake te laat floreer’
Lede van die Velddrif-sakekamer en Bergrivier-toerismeraad het die voorreg gehad om die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, in Velddrif te ontmoet.
-
Bib kan almal in dorp só help
Lesers van Noordhoek en ’n paar hooggeplaaste gaste het Dinsdag die amptelike heropening van die Noordhoek-biblioteek gevier.
-
Local entrepreneurs learn business’ finer points
Umoya Energy Wind Farm and KROPZ Elandsfontein Mine have launched a programme aimed at supporting local women who own fledgling companies.
-
Weskus-klinieke gee Covid-19-inentings
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid doen ’n beroep op inwoners van die Weskus-distrik om hul steeds teen Covid-19 te laat inent.
-
Amsa toon beste wins in 15 jaar
ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) het vandeesmaand sy beste verdienste in 15 jaar aangekondig.
-
Nuwe kopkrappers om breinspiere te rek
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
Konstruksiewerk is dié vrou se passie
“Konstruksie is nie net nog ’n loopbaan vir my nie, dit is my passie,” vertel Jolene Visser, nuwe mede-eienaar van Jesmarann Construction in Langebaan.
-
Winde vol planne vir provinsie
’n Fokus op infrastruktuur, veiligheid en werkskepping is op die kaarte vir die provinsie en goed in lyn met plaaslike munisipaliteite se planne.







