Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wag met koperkabels gekry
’n Plaaslike veiligheidswag is verlede Donderdag in Vredenburg met gesteelde koperkabels in sy besit betrap.
-
Almal nie altyd ten gunste van maskerlose lewe nie
Met die aankondiging dat maskers nie meer verpligtend is nie, heers daar, net soos in die res van die land, gemengde gevoelens onder die Weskussers.
-
Vier in hof oor aaptwak
Vier mans het Dinsdag (28 Junie) in die Porterville-landdroshof verskyn nadat die polisie op ’n daggafabriek in Piet Retiefstraat toegeslaan het.
-
Eie kunsroete vir Weskus beplan
Weskus-toerisme, onder die vaandel van die Weskus-distriksmunisipaliteit, het sy jaarlikse Verantwoordeliketoerisme-konferensie in Saldanha gehou.
-
New NSRI command taken on seamlessly
NSRI Station 4 has a new Station Commander, Nic Stevens, a resident of Langebaan, who assumed responsibilities on Wednesday 1 June.
-
Buurtwag gryp in
Misdaad is lank nie meer net die polisie se probleem nie en dus het inwoners van Vredenburg besluit om iets aan die saak in hul buurt te doen.
-
Porterville-polisie waarsku teen bedrog
Die Porterville-omgewing ervaar ’n geweldige styging in aanlyn bedrog.
-
Seafarers share their journey
“As a fisherman you know every time you go out to sea, it could very well be your last.”.
-
-
Party mense te bang om hul maskers bloot weg te gooi
Dit is 818 dae nadat die eerste covid-inperkings geïmplementeer is dat die laaste van dié maatreëls afgeskaf is.










