Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Marine shelf was land
At the West Coast Fossil Park’s monthly public talk on 20 May 2023, an enthralled audience joined Dr Hayley Cawthra of the Council for Geoscience Minerals and Energy Unit on a virtual cruise across the Cape’s seafloor.
-
Een sterf ná botsing
’n Fietsryer is Saterdag 27 Mei noodlottig beseer in ’n ongeluk in St. Helenabaai se hoofstraat.
-
Wees versigtig op die paaie
’n Motoris wat vanoggend (Donderdag) vermoedelik met sy motor oor ’n plas water in Paternosterweg gegly en teen ’n paal en ’n boom gebots het, is ongedeerd.
-
Noord-Kapenaars vasgetrek
Nog Noord-Kapenaars is tydens ’n roetinepatrollie by die N7 by die Klawer-weegbrug met gesogte inheemse vetplantjies in hegtenis geneem.
-
-
Geliefde onderwyser sterf
Sy laat ’n groot leemte in baie se hart. Dít is hoe geliefdes en vriende die verlies van die Vredenburg-inwoner Theresia van Schalkwyk beskryf.
-
Potlood-punt stom(p)
Die legendariese Weskus-kunstenaar Marius Fourie (64) is Saterdag (13 Mei) stil-stil aan kanker oorlede.
-
Visserman van formaat sterf
’n Langebaan-seder het onlangs geval met die heengaan van Norton Dowries.
-
Kommer oor werksverlies in St. Helena weens visreuk
Die visreuk wat soms oor St. Helenabaai hang, veroorsaak dat sommige inwoners hul neuse optrek, terwyl ander meen dié reuk beteken daar is werk vir die gemeenskap.
-
Weskus-straatmyl maak ’n verskil
Die Weskus sal eersdaags ’n nuwe “eerste” hê wanneer atlete die strate invaar as deel van die Weskus Street Mile-wedloop.









