Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Atlete presteer mooi
Twee atlete van die Salkor-atletiekklub het aan die Suid-Afrikaanse meestersatletiek se baan- en veldkampioenskapsbyeenkoms in Potchefstroom gaan deelneem.
-
Erge branders verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se streekweervoorspellings sluit steeds ’n Geel Vlak 2-waarskuwing in.
-
-
Vuurwerke by Schaftplaas
Die gehore by die vertonings van die Let’s Carnivale: A Vaudeville Variety Show het behoorlik geskaterlag vir die talentvolle kunstenaars se manewales en fyn humor die afgelope naweek.
-
Ry só in digte mis
Motoriste wat elke dag deur digte mis op Weskuspaaie moet ry, is dit eens dat dit ’n senutergende rit is met sigbaarheid wat binne ’n kwessie van sekondes ernstig kan verswak.
-
Duur goed is die teiken van diewe
Verskeie sake van diefstal uit ’n motorvoertuig is die afgelope naweek in die Weskus-polisiedistrik aangemeld.
-
Winterliga van Weskus-distrik Tennisfederasie begin
Winterliga van Weskus-distrik Tennisfederasie begin
-
Weskussers kry drie Kannas
Antoinette Kellermann, gesoute aktrise wat deesdae in Velddrif woon, en Eldon van der Merwe, ’n boorling van Piketberg, is tussen hulle bekroon met drie Kanna-toekennings en ’n spesiale prys.
-
Kom huur rokke hier
Met die oog op Huis Hadassa Kindersorgsentrum wat finansiering benodig, het Siyabonga Care Village ’n bruidswinkel genaamd Elegance oopgemaak. Die bruidswinkel bied bruide die geleentheid om trourokke vir hul groot dag te huur.








