Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dink anders oor organiese afvalstorting
Die Wes-Kaapse regering het aangekondig dat ’n verbod op organiese afval by stortingsterreine teen 2027 in werking sal tree.
-
-
Hoop ná bou van skool vertraag
Bouery by Panorama Primêr se nuwe skoolgebou staan al sedert Julie 2023 stil.
-
-
Bokkomlaan se inkomste gly oor vloedwater gedy
Gure weer en swaar reën het sakeondernemings in Bokkomlaan, Velddrif, gedwing om hul deure tydelik te sluit.
-
Weskus-onnies presteer
Etlike Weskus-onderwysers het geskitter in die distriksafdeling van die 2024 nasionale onderwystoekennings.
-
Gesinne hervestig in Cederberg
Dorpe in die Cederberg-munisipaliteit se gebied het ook onder die afgelope twee weke se storms deurgeloop.
-
Storms tref polisiekantoor
Sloesh-sloesh . . . Dit is die geluid wat ’n mat maak wat al dae lank sopnat is.
-
Rowers maak amok in Laingville
Die gemeenskap van Laingville by St Helenabaai vermoed dieselfde drie rowers wat Vrydagoggend (12 Julie) twee werknemers van Sasko by hul vragmotor beroof het, het Saterdag selfone by drie vrouens gebuit.
-
‘Kyk uit vir kunsmissakke
Kusbewoners word afgeraai om skeepsvragsakke met kunsmis, staalluikbedekkings en ander skeepsrommel wat dalk op Weskus-strande suid van Brand-se-baai af kan uitspoel, op te tel.










