Die Hoërskool Vredenburg se landsdiens-leerders het onlangs gehaltetyd by Huis Hadassa deurgebring en tot die tehuis se seep-insameling bygedra. Die skool is baie trots op die diens wat verrig is.

Vredenburg-leerders verrig landsdiens by Huis Hadassa

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article