Jurie Hayes Primêr se VLR-leerders het hul moue opgerol en ’n projek begin waarin hulle kos ingesamel het vir Huis Hadassa, wat deel is van Siyabonga Care Village. Alles wat hulle ingesamel het, is Vrydag 4 Junie by Huis Hadassa afgelewer.


Huis Hadassa gehelp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article