Die Azure Gimnastiekklub se Langebaan-gimnaste is (voor) Zurina Samsodien (silwer en brons), Sanri Cilliers (2 x goud), Fabiolah Loubser (2 x goud), Zahra Samsodien (goud en silwer), Skyler Bock (2 x goud) en Mia-Jane Pholman (2 x goud). Middel: Lilli Wapenaar (goud), Rebecca Thandolowethu (4de plek), Charlotte Smit (2 x goud), Asive Tiba (goud), Isabella Tabone (goud en sil-wer). Agter: Hailey Kleu (goud en brons), Nicole Matembedza (silwer en brons), Bianca Coenraad (afrigter), Rochè Faro (goud en silwer), Cassidy Williams (goud en silwer) en Shanata Visser (4de plek).

Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar.

Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf.

Altesaam 12 van die gimnaste het gekwalifiseer om van Vrydag 10 tot Sondag 12 Oktober aan die SA Spele in Pretoria deel te neem.

Yzerfontein-gimnaste: Voor is Amber Nel (goud en brons), Arya Smit (goud) en Elnè Nortjè (2 x goud). In die middel: Ava Young (goud en silwer) en Lizette Groenewald (2 x goud). Agter: Lana Dearlove (brons), Leah Taljaard (goud en brons) en Lily Wood (goud).
Hopefield-gimnaste: Voor: Zeenah Walters (silwer), Gloria Afrika (goud), Shammer Schippers en Em-Lynn Josephs (brons). Agter: Ava Jackson (brons), Mia Steyn (brons), Miah Schippers, Rochè Faro (goud en silwer) en Keshay Maarman.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article