Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie en het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies as deel van hul repertoire. Hulle voel dit is […]
