Weskus Kersmark vind weer plaas

Vrydag 12 tot Dinsdag 23 Desember vind de gewlide Weskus-Kersmark weer vanjaar in die Skilpadsaal, Vredenburg, plaas tussen 09:30 en 18:00 en op die laaste dag van 09:30 tot 15:00. […]

Appel by Kapstadt Brauhaus

Appel oftewel Christoph Kotze, het hom die afgelope 15 jaar stewig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. […]