• Support Casual Day

    Grab your Casual Day sticker at Weskus Mall. The funds raised are utilized to support persons with disabilities amongst us and create awareness. Casual Day stickers can be purchased at Clicks, Food Lovers Market or Pick n Pay. For more information contact Joanne or Joe on 022 703 6900. 

  • NG Kerk bied aan basaar en lenteloop

    Die NG kerk Saldanha bied ‘n basaar en lenteloop by die Weskus Skool in Saldanha aan. Die lenteloop begin om 08:00 en die basaar om 08:45. Neem deel aan die staptog en geniet ook die basaar se pannekoeke, jaffels, pasteie en soveel meer.

  • Longacres hosts fun run

    Longacres Private School is hosting a fun run. Take part in the 3km, 5km or 9km. It will be a day of fun and great interactions. There will also be food stalls and entertainment for children. Registration fee is R50 per person. For more information contact the school on 022 772 0302. The event will […]

  • Lentedans met piekniek by Karitas-skoolsaal

    Die VGK Vredenburg (A) se Sondagskool nooi almal na sy Lentedans. Pak jou piekniekmandjie en kom dans lekker saam. Die geleentheid vind van 19:00 tot laat by die Karitas-skoolsaal plaas. Kaartjies kos R120 per persoon. Om ‘n prys te wen, dra ‘n snaakse en prettige hoed. Vir vermaak tree Cutting Edge Entertainment op. Skakel 063 400 4129 […]

  • Rocco de Villiers by Die Koelkamers

    Die gewilde pianis Rocco de Villiers vermaak met ou gunstelinge by Die Koelkamers. Rocco se eie treffers soos “Liewe Hemel, liewe Aarde” “Kortbroek Langkouse” en natuurlik ‘n bietjie boeremusiek. Kaartjies kos tussen R184 en R322. Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com.

  • Rome and Julie bioscope

    Die Koelkamers is presenting a bioscope moment with Romeo and Juliet. Romeo is Montague, and Juliet a Capulet. Their families are enmeshed in a feud, but the moment they meet—when Romeo and his friends attend a party at Juliet’s house in disguise: the two fall in love and quickly decide that they want to be […]

  • Boucher by Die Koelkamers

    Op openbare aanvraag keer Juan Boucher (foto) terug na sy gunstelingverhoog aan die Weskus, Die Koelkamers. Met sy nuutste album, Dis presies wat liefde doen, beloof hierdie vertoning om iets besonders te wees. Kom beleef Boucher in ‘n intieme teater-ervaring, rou en eerlik. Kaartjies kos tussen R253 en R437. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com.

  • Rubber Duc live at Die Koelkamers

    Rubber Duc remains unsinkable as South Africa’s most popular acoustic dance-music act, and have the chart power to prove it. With many, many shows over the past few years behind them, they will perform live at Die Koelkamers. Make sure you don’t miss it. To make your booking visit www.diekoelkamers.com. Tickets cost between R173 and […]

  • Kom skud met Early B

    Bekend vir sy “catchy songs” kom die bekende rymkletser Early B by die Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha optree op Vrydag 19 September. Die vertoning is nie een om mis te loop nie en begin om 20:00. Deure maak 18:00 oop. Kaartjies kos R180 per persoon en kan by www.quicket.co.za bespreek word of by die hotel […]

  • Kom neem deel aan Weskus-sakekamer potjiekos-kompetisie

    Die Weskus-sakekamer hou ‘n potjiekos-kompetisie by Juffroushoogte in Vredenburg. Inskrywings kos R500 vir ‘n span van vier en deelname is nie beperk tot net sakekamerlede nie. Pryse sal op die spel wees en groot pret is gewis deel van alles. Die vure begin om 09:00 brand en die beoordelaars sal om 13:00 begin proe. Kontak […]