Opperman Reünie by Weskusskool
Die immergewilde Frank Opperman bring sy uiters gewilde eenmanvertoning Reünie om 19:00 na die Weskusskool-saal in Saldanha. Kaartjies kos R175 en is by Huis Wittekruin in Vredenburg te koop. Bel […]
Topic Menu:
Die immergewilde Frank Opperman bring sy uiters gewilde eenmanvertoning Reünie om 19:00 na die Weskusskool-saal in Saldanha. Kaartjies kos R175 en is by Huis Wittekruin in Vredenburg te koop. Bel […]
Longacres Private School is hosting a Rugby Legends Evening at the school. Join them as they welcome South African rugby greats — Danie Gerber, Quinton Geldenhuys, Helgardt Muller, Pieter Muller, […]
Saldanha Community Vegetable Growers are hosting a Farmers’ Market Day at the Multipurpose Centre in Saldanha.
Join the Velddrif Business Chamber for an inspiring and energizing evening, open to all local businesses and entrepreneurs at Soverby Lapa, 18:00 for 19:00. Guest speakers include Lindie Strydom and […]
Darling sal van Vrydag 21 tot Sondag 23 November sy heel eerste Whisky- naweek aanbied. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. […]
Lethemba Care Projects presents The Gatskop Experience with Ziza and Gabby Loo. It takes place on Saturday 29 November at Weston High School. There will be performances by DJ Zaan, […]
Die Temple Boys gaan in Hopefield optree as deel van die Blue Downs-familiefees se oudisie- roadshow. Young Dynasty, ‘n nie-winsgewende organisasie, bied ‘n regstreekse oudisie aan vir jong talent van die […]
Magda Louw se eenvrouvertoning word gelewer in die NG kerk St. Helenabaai-kerksaal. Kaartjies kos R150 per persoon en verversings sal te koop wees van 17:00. Om te bespreek, kontak Karien […]
The West Coast Motorcycle Association presents the Toy Run West Coast. Join this mass ride, which departs from Weskus Mall and ends at Juffroushoogte near Vredenburg. Food stalls and pub […]
Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie […]