Opperman Reünie by Weskusskool

7 November 2025 @ 19:00

Die immergewilde Frank Opperman bring sy uiters gewilde eenmanvertoning Reünie om 19:00 na die Weskusskool-saal in Saldanha. Kaartjies kos R175 en is by Huis Wittekruin in Vredenburg te koop. Bel Erna by 083 285 2729 vir besprekings.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article