Moenie Die Piesangskille misloop nie
Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit gesien het nie – akoesties en by Kapstadt Brauhaus Langebaan. ‘n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier. Die […]
Topic Menu:
Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit gesien het nie – akoesties en by Kapstadt Brauhaus Langebaan. ‘n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier. Die […]
Me and Mr Clapton; a tribute show by Mel Botes at Die Koelkamers. Make sure you don’t miss it. The show starts at 19:00 and tickets cost between R230 and […]
Kingdom Transformation Life Church and the Eon Adams Foundation present a breakfast seminar about gangsterism and drug addiction and an overall conversation of hope and steps towards freedom and restoration. […]
All you need is love | A tribute to The Beatles and the Rolling Stones featuring Duck Chowles and The Retro Rewind band at Die Koelkamers in Paternoster. Tickets cost […]
Come out in numbers to the Multipurpose Centre in Saldanha for a gathering of unity. The West Coast comes together in one voice to boldly glorify the name of Jesus, […]
Die Vredenburg-tuinbouklub vergader om 10:00 by Scotts Kwekery. Tema: Binnenshuise plante. Vir meer inligting kontak Erna by 083 285 2729.
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand wanneer Juan Boucher, een van Suid-Afrika se gewildste en mees geliefde Afrikaans kunstenaars, weer die verhoog by Kapstadt Brauhaus Langebaan inneem! Met sy kenmerkende […]
Arno Carstens en Albert Frost by Die Koelkamers om 19:00. Kaartjies kos tussen R253 en R460. Bespreek by diekoelkamers.com.
Die NG Kerk Velddrif hou basaar en ‘n MTB-ride word aangebied deur Remax Weskus ten bate van die kerk, met ‘n 33 km-roete waarvan 17 km langs die see is. Inskrywings van […]
Die Skuur hou mandjiedans by die Skilpadsaal in Vredenburg om 19:00. Die tema is Paasdans. Koste is R60. Bring eie drankies en eetgoed.