Sluit aan by NG Kerk Velddrif basaar

March 28 @ 06:00

Die NG Kerk Velddrif hou basaar en ‘n MTB-ride word aangebied deur Remax Weskus ten bate van die kerk, met ‘n 33 km-roete waarvan 17 km langs die see is. Inskrywings van 06:00 en wegspring om 07:00. Vroeginskrywings aanlyn is R180, en R200 op die dag. Kontak Ansa by 073 150 0898 of stuur e-pos aan ansa@remaxweskus.co.za vir nog inligting. Die basaar open om 09:30. Daar sal braaivleis, varsvleis, pannekoek, tuisgebak en vele meer wees askook springkastele vir kinders.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article