• Moenie Die Piesangskille misloop nie

    Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit gesien het nie – akoesties en by Kapstadt Brauhaus Langebaan. ‘n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier. Die […]

  • Mel Botes by Die Koelkamers

    Me and Mr Clapton; a tribute show by Mel Botes at Die Koelkamers. Make sure you don’t miss it. The show starts at 19:00 and tickets cost between R230 and […]

  • Join breakfast seminar

    Kingdom Transformation Life Church and the Eon Adams Foundation present a breakfast seminar about gangsterism and drug addiction and an overall conversation of hope and steps towards freedom and restoration. […]

  • Join Jesus out loud at Multipurpose Centre

    Come out in numbers to the Multipurpose Centre in Saldanha for a gathering of unity. The West Coast comes together in one voice to boldly glorify the name of Jesus, […]

  • Sing saam met Boucher

    Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand wanneer Juan Boucher, een van Suid-Afrika se gewildste en mees geliefde Afrikaans kunstenaars, weer die verhoog by Kapstadt Brauhaus Langebaan inneem! Met sy kenmerkende […]

  • Sluit aan by NG Kerk Velddrif basaar

    Die NG Kerk Velddrif hou basaar en ‘n MTB-ride word aangebied deur Remax Weskus ten bate van die kerk, met ‘n 33 km-roete waarvan 17 km langs die see is. Inskrywings van […]

  • Mandjiedans by Die Skuur

    Die Skuur hou mandjiedans by die Skilpadsaal in Vredenburg om 19:00. Die tema is Paasdans. Koste is R60. Bring eie drankies en eetgoed.