Rooksein by Die Koelkamers
Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie […]
Topic Menu:
Rooksein is gestig met die doel om koppe te draai en goeie, betekenisvolle Afrikaanse musiek te maak. Die groep sal by Kapstadt Brauhaus in Langebaan optree. Rooksein verkies om nie […]
Vrydag 12 tot Dinsdag 23 Desember vind de gewlide Weskus-Kersmark weer vanjaar in die Skilpadsaal, Vredenburg, plaas tussen 09:30 en 18:00 en op die laaste dag van 09:30 tot 15:00. […]
Appel oftewel Christoph Kotze, het hom die afgelope 15 jaar stewig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis. […]
Rocksteady’s new show, A tribute to the 80s and 90s, brings it all – from 80s glam to 90s grunge, but with a twist. They will be performing live at […]
‘n Fondsinsameling vir Leandro Jantjies dié 13-jarige van Diazville wat homself ernstig beseer het tydens ‘n rugbywedstryd vind op Dinsdag 16 Desember plaas. Aangebied deur die Shilton van Wyk Foundation vind […]
Jannie du Toit se De Wals van de Liefde kom na Die Koelkamers. Veertig jaar nadat Jannie ‘n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is “De Wals van de Liefde” […]
Join the Saldanha Christmas night market. It will take place on from 15:00 to 20:00 at the Dial Rock Hall in Saldanha. Everyone is welcome. Enjoy a Westcoast smile while […]
Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring van sy grootste treffers van sy drie platinum albums na Die Koelkamers. Kos vir die siel – musiek wat al langer as […]
Celebrating 25 years of Prime Circle, South Africa’s multi-platinum rock legends hit the road this December with an unforgettable national roadshow performing songs from across their eight studio albums. Joined by […]
South Africa’s powerhouse musical duo Ferg ‘n Son hits the Eastern and Western Cape this December with their high voltage “It’s in the Blood” tour. Ferg ‘n Son is made up of: Fergie Ferguson, legendary […]