Sluit aan by NG Kerk Velddrif basaar

Die NG Kerk Velddrif hou basaar en ‘n MTB-ride word aangebied deur Remax Weskus ten bate van die kerk, met ‘n 33 km-roete waarvan 17 km langs die see is. Inskrywings van […]

Mandjiedans by Die Skuur

Die Skuur hou mandjiedans by die Skilpadsaal in Vredenburg om 19:00. Die tema is Paasdans. Koste is R60. Bring eie drankies en eetgoed.