Buitelug-en Avontuur-ekspo in Grabouw

Die Buitelug- en Avontuur-ekspo vind in Grabouw plaas. Die ekspo is by die Elgin-Grabouw-sportklub langs die Eikenhoffdam, wat aan die Hottentots-Holland-natuurreservaat grens. Hierdie gewilde geleentheid huisves alles vir die buitelug […]

Opperman Reünie by Weskusskool

Die immergewilde Frank Opperman bring sy uiters gewilde eenmanvertoning Reünie om 19:00 na die Weskusskool-saal in Saldanha. Kaartjies kos R175 en is by Huis Wittekruin in Vredenburg te koop. Bel […]