Moenie Gian Groen misloop nie

Moenie Gian Groen se besondere vertoning misloop by Kapstadt Brauhaus in Langebaan nie. Die bekende sanger en liedjieskrywer bring sy geliefde treffers, eerlike lirieke en unieke styl na die verhoog vir ’n aand van egte Afrikaanse musiek en stories. Bespreek jou plek vroegtydig.

Kaartjies begin by R200. Om te bespreek besoek www.quicket.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 August 2026
    Weslander E-Edition – 13 August 2026

Gift this article