Ruhan du Toit terug op die verhoog

Ruhan du Toit keer ná ’n uitverkoopte vorige vertoning terug vir nóg ’n aand vol musiek en sy grootste treffers by Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Deure open om 18:00 en die vertoning begin om 19:30 by Kapstadt Brauhaus, waar kos en drankies tydens die vertoning bedien word. Kaartjies begin by R200. Om te bespreek besoek www.quicket.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 August 2026
    Weslander E-Edition – 13 August 2026

Gift this article