Andriëtte tree by Die Koelkamers op en neem gehore op ’n musikale reis met klavier, kitaar en haar unieke stem. Sy bring liedjies van Suid-Afrikaanse legendes, treffers van Elton John en Air Supply, asook haar nuwe enkelsnit “Uyenze”.
Kaartjie pryse kos tussen R207 en R322. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com.


