Hopefield Fynbosskou keer terug

Die Hopefield Fynbosskou keer van 27–30 Augustus 2026 terug en vier 37 jaar van fynbos, landbou, kultuur en gemeenskap. Besoekers kan fynbosuitstallings, kuns en kunsvlyt, plaasprodukte, kos, vermaak en spesiale aanbiedings geniet tydens hierdie gewilde Weskusgeleentheid.

Op Donderdag en Vrydag kos kaartjies R6o vir volwassenes, R30 vir pensionarisse, R20 vir kinders tussen 6 en 17 jaar en gratis vir kinders onder 5 jaar.

Op Saterdag en Sondag kos kaartjies R8 vir volwassenes, R40 vir pensionarisse, R40 vir kinders tussn 6 en 17 jaar en gratis vir kinders onder 5 jaar.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article