Robin-Leigh Cloete (24), Taswald Cloete (29) en Eugene Cockrell (46) is die afgelope Donderdag (10 Julie) by Diepgatstrand in Doringbaai in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen sonder ‘n permit. Hulle het Vrydag (11 Julie) in die hof verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article