Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Nuwe aanleg vir Agterbaai
Die 600-ton-aanleg is teen ‘n koste van meer as R170 miljoen opgerig en skep dosyne broodnodige werksgeleenthede.
-
Ons Winkel kry nuwe perseel
Volgens Van Schalkwyk bring die verskuiwing na Skoolstraat groter sigbaarheid vir die winkel, meer voete deur die deur en ruim parkering vir klante – alles faktore wat die winkel se groei sal ondersteun.
-
Greymatters bring nuwe lewe, beweging en hoop vir seniors op die Weskus
’n Afgetrede onderwyser van Langebaan wys dat aftrede nie ’n einde is nie, maar ’n nuwe begin vir ’n aktiewe brein en liggaam.










