Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Ons Winkel kry nuwe perseel
Volgens Van Schalkwyk bring die verskuiwing na Skoolstraat groter sigbaarheid vir die winkel, meer voete deur die deur en ruim parkering vir klante – alles faktore wat die winkel se groei sal ondersteun.
-
Greymatters bring nuwe lewe, beweging en hoop vir seniors op die Weskus
’n Afgetrede onderwyser van Langebaan wys dat aftrede nie ’n einde is nie, maar ’n nuwe begin vir ’n aktiewe brein en liggaam.
-
-
-
Vrou verfraai Jacobsbaai met pragtuine op straathoeke
Van Coller het nie besef hoe groot die projek gaan wees en dat sy nou verantwoordelik is vir die instandhouding daarvan nie. Hulle is nou besig met “Adopt a Garden”, waaroor sakeondernemings van die dorp wat belangstel, haar by 084…










