Community

  • Verstrengelde bloureier gou gered

    Verstrengelde bloureier gou gered

    Van ‘n afstand af kon hy sien dat die voël in ‘n vislyn, wat aan kragdrade verstrengel was, gehang het.

    |

  • Brei-omgee sonder perke

    Brei-omgee sonder perke

    Oor ‘n koppie tee en iets te ete, klap die breinaalde vrolik, maar die doel is ernstig: om gebreide artikels aan mense in nood te skenk en só liggaam én gees warm te hou.

    |

  • Astron-baas se dood skok

    Astron-baas se dood skok

    Volgens sy familie was Coetzer se kanker in remissie, maar is hy verlede week Maandag van die Mediclinic Panorama na Crestcare oorgeplaas nadat kanker weer by hom gediagnoseer is.

    |

  • Paramedikus ‘red’ met skoene

    Paramedikus ‘red’ met skoene

    Altesaaam tien paar skoolskoene is aan Karitas Spesiale Skool in Vredenburg oorhandig.

    |

  • Greymatters bring nuwe lewe, beweging en hoop vir seniors op die Weskus

    Greymatters bring nuwe lewe, beweging en hoop vir seniors op die Weskus

    ’n Afgetrede onderwyser van Langebaan wys dat aftrede nie ’n einde is nie, maar ’n nuwe begin vir ’n aktiewe brein en liggaam.

    |

  • Woord van die week

    Woord van die week

    Woord van die week

    |

  • Local women join in writing book about resilience

    Local women join in writing book about resilience

    Compiled by Latifah Jacobs from Cape Town, The Horror of Trust raises awarenss around gender-based violence and carries the stories of survivors with powerful testimonies.

    |

  • Visseisoen met hawediens ingelui

    Visseisoen met hawediens ingelui

    “Kyk vorentoe; die Here is die hoop in die golwe”.

    |

  • Vrou verfraai Jacobsbaai met pragtuine op straathoeke

    Vrou verfraai Jacobsbaai met pragtuine op straathoeke

    Van Coller het nie besef hoe groot die projek gaan wees en dat sy nou verantwoordelik is vir die instandhouding daarvan nie. Hulle is nou besig met “Adopt a Garden”, waaroor sakeondernemings van die dorp wat belangstel, haar by 084…

    |

  • Groot Bybelse uitreik na Botswana

    Groot Bybelse uitreik na Botswana

    “Elke keer as ek met mense oor Jesus praat, vra hulle my vir ‘n Bybel. Dit het vir my duidelik geword hoe dringend die nood is,” sê hy.

    |

Gift this article