Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Rudy Brits sterf op 90
‘n Bekende sakeman van Vredenburg is verlede Woensdag (28 Januarie) op 90-jarige ouderdom oorlede. Rudy Brits (90), die vorige eienaar van Rudy Brits Sales, is by sy woning in Huis Wittekruin […]
-
Kom luister by GPF
Kyk uit vir die GPF vergadering in jou area en woon by. Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom word, probleme vinnig opgelos word en praktiese oplossings wat vir almal werk, gevind word.









