Community

  • Laaste laerskooljaar ‘n vaarwel, maar ook hoop

    Laaste laerskooljaar ‘n vaarwel, maar ook hoop

    Met die aanbreek van ‘n nuwe skooljaar maak ons, soos elke ander jaar, onsself gereed vir die volgende graad. Skoolklere word aangepas, tasse word reggesit en roetines word hervat. Tog […]

    |

  • Kiesers moet onderskei

    Kiesers moet onderskei

    Die munisipale verkiesing in November vanjaar voel ver, maar die aanloop daartoe het reeds momentum begin kry.

    |

  • Lesersmening | Reader Comments

    André Truter tree uit as burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM): • Nothing to do with politics, but I love how he interacts and was involved in Saldanha rugby during Top12. Seems […]

    |

  • UNI-jeuggroep haal top-drie

    UNI-jeuggroep haal top-drie

    Die UNI Youth With Consciousness- teatergroep van Piketberg het onlangs groot lof tydens die departement van sport en kultuur (DCAS) se Drama Festival Finals 2026 ontvang.

    |

  • Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies vir die afgelope week

    |

  • Strauss wen tussenverkiesing in Elandsbaai

    Strauss wen tussenverkiesing in Elandsbaai

    Die raadslid Paul Strauss het die tussenverkiesing in wyk 4 van die Cederberg-munisipaliteit die afgelope Dinsdag (3 Februarie) vir die DA gewen.

    |

  • Kom luister by GPF

    Kom luister by GPF

    Kyk uit vir die GPF vergadering in jou area en woon by. Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom word, probleme vinnig opgelos word en praktiese oplossings wat vir almal werk, gevind word.

    |

  • Vyf gesinne deur drie brande geruk

    Vyf gesinne deur drie brande geruk

    Drie afsonderlike brande het verlede week die lewe van vyf gesinne in Diazville, Paternoster en Vredenburg heeltemal omvergegooi.

    |

  • Vergewe my, vra gesoute bendelid

    Vergewe my, vra gesoute bendelid

    Adams het in die jong ouderdom van 19 sy eerste moord gepleeg, ‘n gebeurtenis wat hy nooit sal vergeet nie.

    |

  • GPF – paspoort vir veiliger buurt

    GPF – paspoort vir veiliger buurt

    GPF – Paspoort vir veiliger buurt

    |

Gift this article