Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Kleinskaalse vissers eis erkenning
‘n Omgewingsregorganisasie het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om stelselmatige ongelykheid waarmee kleinskaalse vissersgemeenskappe gekonfronteer word dringend te hanteer.
-
Herstelwerk by kaai begin
Die toestand en instandhouding van die Rooibaai-kaai is al vir jare ‘n kommer vir baie inwoners.
-
Help boere kop bo stof hou
Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in die wind opwaai.
-
Hou liefs dié middels weg
Troeteldiere as gesinslede beteken dat hulle daagliks blootgestel word aan dieselfde ruimtes en produkte as mense. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature […]










