Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Kleinskaalse vissers eis erkenning
‘n Omgewingsregorganisasie het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om stelselmatige ongelykheid waarmee kleinskaalse vissersgemeenskappe gekonfronteer word dringend te hanteer.
-
Herstelwerk by kaai begin
Die toestand en instandhouding van die Rooibaai-kaai is al vir jare ‘n kommer vir baie inwoners.
-
Help boere kop bo stof hou
Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in die wind opwaai.










