Community

  • Help boere kop bo stof hou

    Help boere kop bo stof hou

    Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in die wind opwaai.

    |

  • Beseerde hondjie  ontstel menige

    Beseerde hondjie ontstel menige

    Chris Venter, ‘n inwoner van Vredenburg, het gereageer en was op pad huis toe ná sy nagskof toe hy op die hond afkom met hartseer ogies wat om hulp vra.

    |

  • Minister besoek hawe

    Minister besoek hawe

    Die Wes-Kaapse minister van mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n toesigbesoek aan die Saldanha-hawe afgelê en die hawe se belangrike rol in vragmobiliteit, nywerheidsgroei en ekonomiese veerkragtigheid in die provinsie beklemtoon.

    |

  • Intergeloof-gebedsoggend  fokus op vissersgemeenskap

    Intergeloof-gebedsoggend fokus op vissersgemeenskap

    Geloofsleiers en lede van uiteenlopende godsdienstige tradisies het die afgelope Saterdag (31 Januarie) vir ‘n kragtige intergeloofsgebedsoggend bymekaargekom.

    |

  • Hou liefs dié middels weg

    Hou liefs dié middels weg

    Troeteldiere as gesinslede beteken dat hulle daagliks blootgestel word aan dieselfde ruimtes en produkte as mense. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature […]

    |

  • Vredesbeamptes skoffel ook

    Vredesbeamptes skoffel ook

    As deel van die projek het lede vrywillig oorgroeide areas rondom die perseel van binnelandse sake skoongemaak.

    |

  • Slange vang sy passie

    Slange vang sy passie

    Weslander het met Swanepoel gesels oor sy lewenslange passie vir die natuur en bewaring, ‘n roeping wat reeds op skoolbanke begin het en vandag ‘n groot deel van sy daaglikse lewe opneem.

    |

  • Rudy Brits sterf op 90

    Rudy Brits sterf op 90

    ‘n Bekende sakeman van Vredenburg is verlede Woensdag (28 Januarie) op 90-jarige ouderdom oorlede. Rudy Brits (90), die vorige eienaar van Rudy Brits Sales, is by sy woning in Huis Wittekruin […]

    |

  • Laaste laerskooljaar ‘n vaarwel, maar ook hoop

    Laaste laerskooljaar ‘n vaarwel, maar ook hoop

    Met die aanbreek van ‘n nuwe skooljaar maak ons, soos elke ander jaar, onsself gereed vir die volgende graad. Skoolklere word aangepas, tasse word reggesit en roetines word hervat. Tog […]

    |

  • Kiesers moet onderskei

    Kiesers moet onderskei

    Die munisipale verkiesing in November vanjaar voel ver, maar die aanloop daartoe het reeds momentum begin kry.

    |

Gift this article