Community

  • Health Run is a success

    Health Run is a success

    Against the backdrop of spectacular winter sunshine participants of all ages took part in the 21,1 km half-marathon, 10 km road race and 5 km fun run/walk, bringing together local residents, athletics clubs, schools and visitors from across the region.

    |

  • Openbare kommer groei oor projek buite Hopefield

    Openbare kommer groei oor projek buite Hopefield

    Die Aikonese Cochoqua-erfenis-­bewaringsliggaam eis dat omgewings- en erfenisprosesse opgeskort en die openbaredeelnameproses heropen word.

    |

  • Weskus kry dalk nóg ‘n deftige winkelsentrum

    Weskus kry dalk nóg ‘n deftige winkelsentrum

    Kennisgewings vir die beplande eiendomsontwikkeling in St. Helenabaai is reeds op plaasheinings naby die Stompneusbaai-woonbuurt opgesit, waarmee kennis gegee word vir ‘n belanghebbende betrokkenheidsproses vir ‘n voorgestelde kleinhandelontwikkeling in die dorp.

    |

  • Velddrif hou imbizo

    Velddrif hou imbizo

    Velddrif-GPF vergader vandag (25 Junie)

    |

  • Stortingsterrein brand

    Stortingsterrein brand

    Stortingsterrein brand

    |

  • Maak seker jou werker is wettig in die land

    Maak seker jou werker is wettig in die land

    Te midde van groeiende kommer oor die ongereguleerde invloei van ongedokumenteerde buitelanders in die Saldanhabaai-gebied, herinner die GPF inwoners daaraan dat die Immigrasiewet 13 van 2002 streng voorsiening maak vir strawwe teen mense wat die wet oortree.

    |

  • Weskus-skulpvis steeds te giftig

    Weskus-skulpvis steeds te giftig

    Volgens die DFFE bly die konsentrasies PST in die mossels hoog, naamlik ongeveer 4,7 mg/kg, volgens ‘n monster wat op Donderdag 11 Junie geneem is.

    |

  • Dagboek/Diary

    Dagboek/Diary

    Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of WhatsApp 082 576 0453 met jou inskrywing. Vrydag 26 Junie Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader om […]

    |

  • Deel jou siening – stuur ‘n teks of e-pos

    Deel jou siening – stuur ‘n teks of e-pos

    |

  • Misdaadbrokkies | Crime Snippets 16 – 23 Junie

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets 16 – 23 Junie

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets 16 – 23 Junie

    |

Gift this article