Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Rolprent skyn lig op outisme
Volgens Schoeman fokus die film op geestesgesondheid, outisme en familie-verbintenisse. Dit is ‘n rolprent wat veral in Outisme-maand baie gewig dra.
-
Rugbyspan ontvang nuwe truie
Die Hoërskool Porterville bedank graag vir Cas Mouton van AECI Plant Health vir die borg van truie vir die skool se o.19-rugbyspan.
-
Skool ondersteun Outisme-bewustheidsmaand
Diazville Primêr het met trots sy ondersteuning vir Outisme-bewustheidsmaand getoon.
-
Dennis Dietrich is NDP se topkandidaat vir verkiesing
Die NDP het dié aankondiging in ‘n mediaverklaring gedoen en beskryf Dietrich as ‘n waardige, nederige en welsprekende mens met integriteit.
-
Inwoners raadop oor vrot paaie
‘n Inwoner het met Weslander gedeel dat daar al verskeie kere met die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) gekommunikeer is, maar niks word daaromtrent gedoen nie.
-
The West Coast Youth Orchestra at CT City Hall
Under the direction of conductor Carina Brown, the orchestra delivered a performance filled with energy and commitment.
-
Tekens van mishandeling
Soms is dit stadig, subtiel en maklik om te mis. Daarom is dit belangrik dat mense die tekens kan herken, sodat hulp betyds kan kom.
-
Hoërskool Velddrif hou matriek afskeid
Elegante rokke, swierige pakke en blink luukse motors was deel van Hoërskool Velddrif se spoggerige matriek afskeid.










