Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Diazville beroepsdag ‘n sukses
Die doel was om die leerders betekenisvolle blootstelling aan verskeie loopbaanpaaie te gee.
-
Porterville-atleet wen goud
Hy het ná ‘n teleurstelling in die 100 m vroeër op die byeenkoms met sukses teruggeveg.
-
Gemeenskapsaal in Noordhoek kry nuwe naam
Die herbenaming van die saal dien as ‘n huldeblyk aan Jonathan Slabbert, wie se bydrae en nalatenskap ‘n blywende impak op die gemeenskap gehad het.
-
Weskus ouers lug hul mening oor skoolsluiting weens storms
In die Weskus was dié besluit deur baie ouers verwelkom.
-
Laat aansoeke nog oop
Ouers in die Wes-Kaap moet seker maak hul kinders word geplaas vir die 2027 skooljaar.
-
-
Swaar reën plaas boere onder druk
Hy meen die nat toestande kan ‘n invloed hê op hoeveel hektaar geplant word, aangesien planttyd beperk is.
-
-










