Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Chernobyl bied ‘n les oor leuens
Veertig jaar gelede, in April 1986, het die Chernobyl ramp ‘n radioaktiewe pluim oor Europa gestuur en ‘n veel gevaarliker mislukking as ‘n gebrekkige reaktorontwerp blootgelê. Dit het onthul wat […]
-
-
-
Gemeenskap van Laingville rou oor bekende se dood
Welbekend in die gemeenskap is Alexander in die vroeë oggendure van Woensdag 29 April oorlede.
-
-
-
Skoolseun van Saldanha sterf onverwags
Dié jongman en inwoner van White City in Saldanha het glo op Dinsdag 28 April op pad skool toe inmekaargesak nadat hy asemhalingsprobleme ervaar het.
-
Rolprent skyn lig op outisme
Volgens Schoeman fokus die film op geestesgesondheid, outisme en familie-verbintenisse. Dit is ‘n rolprent wat veral in Outisme-maand baie gewig dra.
-
Rugbyspan ontvang nuwe truie
Die Hoërskool Porterville bedank graag vir Cas Mouton van AECI Plant Health vir die borg van truie vir die skool se o.19-rugbyspan.
-
Skool ondersteun Outisme-bewustheidsmaand
Diazville Primêr het met trots sy ondersteuning vir Outisme-bewustheidsmaand getoon.









