Community

  • Afval is ook inkomste

    Afval is ook inkomste

    Dit is die boodskap waarmee Erika Huysamen van West Coast Recycling Hub in Vredenburg die gemeenskap wil inspireer om anders na afval te kyk.

    |

  • Saldanha breek harte

    Saldanha breek harte

    Hoewel Saldanhabaai van vroeg af die wedstryd beheer het, was dit die tuisspan wat eerste bloed geruik het.

    |

  • Weskus hoër boetes gespaar

    Weskus hoër boetes gespaar

    NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel (Aarto). ‘n Tydelike vrystelling bly in plek terwyl die dispuut…

    |

  • Help find Nthodi

    Help find Nthodi Thokoana.

    |

  • Kom geniet kos, vermaak by skou

    Kom geniet kos, vermaak by skou

    Die Hopefield-fynbosskou is ­vanjaar weer gereed om besoekers met ‘n naweek propvol fynbos, musiek, vermaak en gesinsaktiwiteite te ontvang.

    |

  • Road Thunders ploeg terug

    Road Thunders ploeg terug

    Die ingesamelde kos is dieselfde middag aan die tehuis oorhandig.

    |

  • Porterville-leerders praat hul pad na nasionale oorwinning

    Porterville-leerders praat hul pad na nasionale oorwinning

    Portville-leerders praat beste

    |

  • Lewenslesse vir tienerseuns geleer

    Lewenslesse vir tienerseuns geleer

    Die naweek was gerig op seuns in die ouderdom van tussen 11 en 15 jaar en het deelnemers die geleentheid gebied om aan ‘n reeks aktiwiteite deel te neem wat daarop gemik is om veerkragtigheid, selfvertroue en gemeenskapswaardes te bevorder.

    |

  • Hoërskool Hopefield se o.19A-spanne verower interskole

    Hoërskool Hopefield se o.19A-spanne verower interskole

    Die Hoërskool Hopefield se interskole teen die Hoërskool en Laerskool Vredendal die afgelope Saterdag (15 Augustus) was ‘n dag wat deur ongelooflike gees, trots, spanwerk en onvergeetlike oomblikke gekenmerk is.

    |

  • Women celebrate healing

    Women celebrate healing

    The event brought women together for a day of faith, worship, personal testimonies and messages of hope while creating an opportunity to connect and encourage one another.

    |

Gift this article