Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Vrouemaand met rugbykliniek vir skoolmeisies gevier
Jong meisies het opleiding deur onder andere Springbok Sewes-spelers gekry.
-
Weskus hoër boetes gespaar
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel (Aarto).
-
Selfs ou goed hier welkom
Die winkel vier vanjaar sy negejarige bestaan en het oor die jare ontwikkel tot ‘n plek waar bekostigbaarheid, hergebruik en gemeenskapsdiens saamkom.
-
Afval is ook inkomste
Dit is die boodskap waarmee Erika Huysamen van West Coast Recycling Hub in Vredenburg die gemeenskap wil inspireer om anders na afval te kyk.
-
Saldanha breek harte
Hoewel Saldanhabaai van vroeg af die wedstryd beheer het, was dit die tuisspan wat eerste bloed geruik het.
-
Weskus hoër boetes gespaar
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel (Aarto). ‘n Tydelike vrystelling bly in plek terwyl die dispuut…
-
-
Kom geniet kos, vermaak by skou
Die Hopefield-fynbosskou is vanjaar weer gereed om besoekers met ‘n naweek propvol fynbos, musiek, vermaak en gesinsaktiwiteite te ontvang.
-
-









