Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Maak seker jou werker is wettig in die land
Te midde van groeiende kommer oor die ongereguleerde invloei van ongedokumenteerde buitelanders in die Saldanhabaai-gebied, herinner die GPF inwoners daaraan dat die Immigrasiewet 13 van 2002 streng voorsiening maak vir strawwe teen mense wat die wet oortree.
-
Weskus-skulpvis steeds te giftig
Volgens die DFFE bly die konsentrasies PST in die mossels hoog, naamlik ongeveer 4,7 mg/kg, volgens ‘n monster wat op Donderdag 11 Junie geneem is.
-
Dagboek/Diary
Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of WhatsApp 082 576 0453 met jou inskrywing. Vrydag 26 Junie Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader om […]
-
-
-
-
-
-
-
Inspire competition
The competition provided a platform for students to present their ventures to a panel of judges, demonstrating creativity, innovation and practical business understanding.









