Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Kinderveiligheid bespreek
Volgens raadslid Theressa Rossouw moet die veiligheid van kinders altyd ‘n prioriteit wees.
-
Skool bedank borg
Die Hoërskool Piketberg bedank Boland SuperSpar vir die borg van hul eerste netbalspan se opwarmingsklere.
-
Marley-moordsaak vorder
Marley se lyk is op Saterdag 23 Augustus laasjaar omstreeks 07:30 op ‘n stuk oop veld naby die die Hoërskool Weston in Pikkewynstraat, Louwville, gevind.
-
Senior Ekspo vir bejaardes
Die geleentheid vind plaas in die kerksaal van die NG kerk Langebaan en het ten doel om die gemeenskap bewus te maak van die uitdagings, dienste en ondersteuningsnetwerke wat vir senior burgers beskikbaar is.
-
Meer as 1 000 maaltye vir Huis Wittekruin verkoop
Dr. Eugene Moore en sy broer, Rian Moore, is al ongeveer 15 jaar by die maak en skenking van kos vir die projek betrokke. Hulle skenk al die bestanddele en doen die voorbereiding uit hul eie.
-
Township tourism unlocked
The two-day programme began with an immersive tourism excursion across Saldanha and St Helena Bay, allowing delegates to experience first-hand some of the region’s emerging tourism offerings.
-
Nog ongelukke in Weskus
Die man van ongeveer 35 jaar oud is deur ‘n voertuig getref en nog voertuie het glo oor hom gery.
-
LESERSBRIEF | Groot pluimpie vir flink munisipale diens
LESERSBRIEF | Groot pluimpie vir flink munisipale diens van Hopefield.
-
LESERSBRIEF | Kat-eienaars het geen idee van ergernis met Kietsies
LESERSBRIEF | Kat-eienaars het geen idee van ergernis met Kietsies






