Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Eienaar se hart breek oor ‘ meer as ‘n hond’
Colin Davids se hond Tyson het vroeg in Februarie vanjaar uit sy erf verdwyn en is sedertdien nie weer gesien nie.
-
-
-
Sluiting van Atlantis-fabriek beplan
Die maatskappy, waar sowat 1 400 mense werk, het in ‘n verklaring aan WeskusNuus (Weslander se susterskoerant) gesê die besluit volg na deeglike oorweging van verskeie faktore.
-
Moord op vrou laat talle vrae
Nou, met haar afskeidsdiens wat op Woensdag 10 Julie by Doxa Deo in Mosselbaai gehou word, sê die familie die emosionele las word vererger deur die gebrek aan terugvoering oor die ondersoek.
-
Bejaarde (75) steeds vermis
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
-
Mellet gee boekpraatjie vir skrywers en digters
Ernie Mellet, skrywer en hoofopleier van die Amateur- Skrywersbond, hou volgende maand, op Saterdag 18 Julie, ‘n praatjie in die Piketberg-biblioteek.
-
Kinderveiligheid bespreek
Volgens raadslid Theressa Rossouw moet die veiligheid van kinders altyd ‘n prioriteit wees.
-
Skool bedank borg
Die Hoërskool Piketberg bedank Boland SuperSpar vir die borg van hul eerste netbalspan se opwarmingsklere.








