Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Science Centre closes
Through science, mathematics, technology, career guidance, robotics, Girls in Science Clubs, astronomy, reading initiatives, sleepovers, tours, educational visits and community outreach, the centre has reached an average of 10 000 learners and members of the public each year.
-
Hearts uitoorlê Langebaan
Hoewel Langebaan vir Young Hearts vir meer as 60 minute in toom gehou het, kon hulle steeds nie die spook van die Grafkelder verdryf nie en moes tevrede wees met een punt uit die wedstryd nadat hulle met 16-20 vasgeval…
-
Leerders kan wen met kuns oor Afrikaanse liedjies
Die kompetisie volg op die sukses van die eerste Skilder met Woorde-projek in 2021, waartydens leerders uitgenooi is om een van Anton Goosen se liedjies in ‘n kunswerk uit te beeld.
-
Eienaar se hart breek oor ‘ meer as ‘n hond’
Colin Davids se hond Tyson het vroeg in Februarie vanjaar uit sy erf verdwyn en is sedertdien nie weer gesien nie.
-
-
-
Sluiting van Atlantis-fabriek beplan
Die maatskappy, waar sowat 1 400 mense werk, het in ‘n verklaring aan WeskusNuus (Weslander se susterskoerant) gesê die besluit volg na deeglike oorweging van verskeie faktore.
-
Moord op vrou laat talle vrae
Nou, met haar afskeidsdiens wat op Woensdag 10 Julie by Doxa Deo in Mosselbaai gehou word, sê die familie die emosionele las word vererger deur die gebrek aan terugvoering oor die ondersoek.
-
Bejaarde (75) steeds vermis
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.










