Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Kom neem deel aan forum oor misdaad in Vredenburg – Donderdagaand 8 September om 18:00
Die doel is eenvoudig: Die gemeenskap en die polisie moet saamwerk.
-
RUBRIEK | Begin elke liewe dag met ‘n koppie skoon koffie
Ons lewe is soos ‘n storieboek. Ons is die skrywer en hoofkarakter.
-
Mumtaz bereik duisende
Dié organisasie sonder winsbejag, waaroor reeds voorheen weens sy gemeenskapswerk in Vredenburg berig is, het dié week poppekaste by verskeie skole aangebied. Die span het ook ouetehuise en gemeenskappe in Vredenburg en Noordhoek besoek, waar klere en Christelike leesstof uitgedeel…
-
Minke Oosthuizen steel kollig met talent
Oosthuizen het aan Creative Works Painting, Instrumental Solo Piano, Instrumental Solo Guitar, Singing Solo Pop, Singing Group Duet en ‘n Variety Act met ukulele en sang deelgeneem.
-
Administratiewe assistent by Badisa tree af ná 36 jaar
As sy terugkyk na haar jare by Badisa Weskus, meen Cloete een van haar mooiste herinneringe is die mense wat sy deur die jare ontmoet het.
-
Langebaan-netbalspan verower Weskus-kroon
Soos verlede week berig (“Weskus-netbalkampioene ná hoogtepunt gekroon”, 24 September), het Langebaan A in die eindstryd op Malmesbury se tuisbaan teen Malmesbury A te staan gekom, en Langebaan het met 46-39 geseëvier.
-
PJ Toilets bly bestes in Weskus se sakerolbal
Die span het deur die seisoen in die Dinsdag-afdeling voorgeloop met ‘n indrukwekkende 16 punte, en in die eindronde het hulle die kampioenskap beklink.
-
Weskussers laat hul stem hoor tydens optog teen geweld
In Langebaan en Saldanha het die fokus op geslagsgebaseerde geweld geval.
-
Photographic matric dance memories with a charitable twist
This year on the West Coast generosity has helped make the occasion even more memorable for several young people.










