Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi
-
Die Wes-Kaapse Mobiliteitsdepartement het 27 ongelukke en 34 sterftes op die provinsie se paaie aangeteken gedurende die tydperk 22 tot 28 Desember 2025.Tragies genoeg was 14 van hierdie sterftes voetgangers, […]
-
The Western Cape Department of Cultural Affairs and Sport (DCAS) is inviting young people across the province to apply for opportunities within the YearBeyond Programme. YearBeyond is a youth in […]
-
Die 5pm Fitness Club, wat in September 2024 begin het, het vinnig ‘n gewilde buitelug-beweegpunt vir die gemeenskap van Vredenburg geword. Wat aanvanklik as die Vredenburg Park Run bekendgestaan het, […]
-
Octodive Saldanha het op Donderdag 11 en Vrydag 12 Desember in samewerking met Lessons in Conservartion ‘n projek aangedurf. ‘n Aantal 45 kinders, insluitend kinders van Harbour of Wellness het […]
-
Die uitslag van forensiese toetse kan ten einde laaste die raaisel rakende die verdwyning van Romano Fredericks (19) beëindig. Dit was wel sy oorskot wat op Donderdag 3 April vanjaar […]
-
Die rugbykoors in die Boland loop hoog, en alle paaie lei na die Boland Stadion in Wellington op Saterdag, 15 November. Die Sanlam Boland Top 12, wat vier jaar gelede […]
-
LANGEBAAN – Die gemeenskap van Seaview Park is in rou en ongeloof gedompel ná die skokkende ontdekking van die liggaam van Cheryl Lombard (54) in haar huis vroeër vandeesweek. Volgens […]
-
Die Saldanha Tigers-rugbyklub maak gereed om môre (Saterdag 11 Oktober) kragte te meet teen die Evergreens-rugbyklub op hul tuisveld op Wellington in die Super 16-reeks. Die span wat gaan meeding […]
-
The wine industry has lost one of its great giants Peter Pentz Sr (80), the founder of Groote Post Vineyards, who has passed away. Sharing the news on Facebook, Groote […]
-
Ouers van die Longacres- privaatskool het hul verligting uitgespreek nadat ‘n onderwyser oor wie hulle al ‘n geruime tyd hul ontevredenheid uitspreek, die skool verlaat het. Die ontevredenheid was deels […]









