Karin Smit van Malmesbury salueer die kerkbasaar op sy 60ste bestaansjaar.

Kerk hou sy 60ste basaar


Die NG kerk Laaiplek-gemeente het Saterdag 3 Mei sy 60ste kerkbasaar gehou. Dit was ‘n geleentheid wat niemand wou misloop nie. Lede het vooraf gewoel en gewerfskaf aan allerlei gebak, potjiekos, lekkernye en meer. Die goeie gees en samesyn van vriende en familie was iets besonders om te ervaar.

Talle mense woon die NG Kerk in Laaiplek se 60ste kerkbasaar by.
Kraakvars roosterbrood het besoekers by die basaar gaande gehad.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article