. ‘n Klagte van roekelose en nalatige bestuur word in Klawer ondersoek nadat ‘n skoolbus die afgelope Vrydag (11 April) op die N7 tussen Kransberg en Trawal tussen twee brûe beland het. Ses skoolkinders is na die Vredendal-hospitaal geneem.

.Jacobus Claasen (36) van Vredendal is

Vrydagaand (11 April) omstreeks 18:45 deur ‘n trein doodgery. Die saak word ondersoek.

. ‘n 28-jarige man is Saterdagaand (12 April) in Solomon Williamstraat in Louwville, Vredenburg, geskiet. Die omstandighede in die saak van poging tot moord word ondersoek.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article