Doxa Deo Langebaan skuif na ’n nuwe perseel. Dienste sal van Sondag 7 Augustus om 09:30 in die Langebaan-stadsaal plaasvind. Daar sal ook aanddienste om 18:30 wees.

Volgens die kerkbestuur maak die skuif na die Langebaan-stadsaal dit meer toeganklik vir almal.

Vir meer inligting bel pastoor Rayno van den Bergh by 083 689 6346.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article