Dié modderbesmeerde bottels Van Loveren-wyn kan vir drie vir R100 by deelnemende Food Lover’s Market-winkels gekoop word. Die sogenaamde “Bottles of Hope” is tydens die Wes-Kaapse vloede gered, en die opbrengs van die veldtog gaan direk aan Van Loveren om die wynplaas se herstel te ondersteun.

Vloedbeskadigde wyn te koop

Help gerus wynplaas herstel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article